Afrikaans | English << terug <<    
 
 

Hierdie Edwardiaanse huis is in 1904 vir ds. J.H. Neethling gebou.  In 1950 het mej. M.M. Verster die huis gekoop en dit uit dankbaarheid teenoor haar moeder “Moedersloon” genoem. Mej. Verster was bekend vir die belangrike rol wat sy in die Voortrekker–beweging gespeel het en was bekend as Sterretjie. Mej. Verster het die eiendom in September 1986 aan die Stellenbosch Museum geskenk. In Julie 1992 is die gebou tot ’n Nasionale Monument verklaar.

 

 
 
 
   
   
wie is ons?  ons doel  ons eiendomme  die trustees  kontak ons design • www.gstudio.co.za