Afrikaans | English << terug <<    
 
 

Smithhuis is 1929 deur mnr. I. Perel gebou en aan mev. M.M. Wicht verkoop. In Desember 1983 is die woning deur die Stellenbosch Museum aangekoop om te verseker dat dit vir die ontwikkeling van die Dorpmuseum beskikbaar sou wees. Smithuis is in Julie 1992 tot ’n Nasionale Monument verklaar.

 
 
 
   
   
wie is ons?  ons doel  ons eiendomme  die trustees  kontak ons design • www.gstudio.co.za